News

Luister hier, boekwurms! Hoe ek dit onthou deur Francois van Coke en Annie Klopper is die luisterboek vir Mei, eksklusief vir ...

Pres. Donald Trump en Keir Starmer, Britse premier, het Donderdag ’n “deurbraak-ooreenkoms” oor handel aangekondig wat ’n 10% ...
Terwyl twee dokters en twee susters probeer het om ’n bewustelose 19 maande oue meisietjie by te bring, het die man in wie se sorg sy was, gepoog om haar van mediese sorg te ontneem.
Die Keniaanse padatleet Agnes Jebet Ngetich het verlede maand ’n wêreldrekord in die 10 km-vrouewedloop van 29 minute 27 ...
By die Universitas- akademiese hospitaal in Bloemfontein verloop daar tot soveel as 18 uur tussen die vorige dag se aandete ...
Theuns du Toit (22), die geskorste student van die Universiteit Stellenbosch (US), sê hy het nog nooit soveel gedrink soos ...
Sy verkiesing was ’n verrassing vir baie, maar groot opwinding heer oor die nuutverkose pous Leo XIV – die eerste Amerikaanse ...
Die TikTokker wat deur AfriForum van crimen injuria beskuldig word, sê die organisasie dryf die saak vir politieke gewin en ...
Die wag is verby en die aap is amptelik uit die mou! ‘Die brug’ seisoen 2 het afgeskop met meer drama, meer gevaar en meer ...
Amajita sal Vrydag poog om op koers te bly vir ’n plek in vanjaar se Wêreldbekertoernooi vir o. 20-spanne wanneer hy in sy ...